Share
Home Page
   Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Disleksie: 16 Vrae en Antwoorde

Een uit elke tien Suid-Afrikaners ly aan ’n graad van disleksie. Dit beteken dat sowat vyfmiljoen mense in skole, en in die werkplek, met hierdie leer- of leesprobleem sukkel. Lees die vrae oor disleksie wat in ‘n radio-onderhoud gestel is aan Susan du Plessis, opvoedkundige spesialis en skrywer van Edublox, en luister na haar antwoorde.

  1. Die term disleksie is saamgestel uit twee Griekse woorde wat ‘swak lees’ beteken. Spel en skryf word ook hierby ingesluit. Wat is die verskil tussen ‘n kind wat met disleksie gediagnoseer word, en ‘n kind wat net sukkel met lees? Is daar ‘n verskil?

     

  2. Baie ouers merk op dat hulle kinders aanhoudend letters omkeer of sommer weglaat, veral wanneer hulle kinders begin lees. So dis redelik normaal dat kinders letters omdraai of letters weglaat. Maar as dit aanhou, dan kan dit tog ‘n teken wees van disleksie, nè?

     

  3. Wanneer moet ‘n ouer begin bekommerd raak oor hulle kinders se lees — dat dit dalk disleksie kan wees?

     

  4. Hoe word disleksie gediagnoseer?

     

Gaan na Bladsy 2
Click Here for Information in English

In Afrikaans:


Meer Oor Ons
Edublox-Klasse
Vakansiekursus
Suksesverhale
Video-Galery
Foto-Galery
Artikels
In die Nuus
'Franchise'
Kontak Ons
Tuisblad
Edublox Aanlyn Tutor
Edublox on FacebookEdublox on YouTube
ROCCI
FASA

KeenMind