Een uit elke tien Suid-Afrikaners ly aan ’n graad van disleksie. Dit beteken dat sowat vyfmiljoen mense in skole, en in die werkplek, met hierdie leer- of leesprobleem sukkel. Lees die vrae oor disleksie wat in ‘n radio-onderhoud gestel is aan Susan du Plessis, opvoedkundige spesialis en skrywer van Edublox, en luister na haar antwoorde.
Is daar verskillende grade van disleksie?
Is daar ‘n genetiese komponent aan disleksie en kan jy dit aan jou kinders oordra?
Word disleksie as ‘n gestremdheid gesien in Suid-Afrika?
Moet sulke kinders spesiale skole toe gaan, of kan hulle in ‘n hoofstroom skool geakkommodeer word?