Een uit elke tien Suid-Afrikaners ly aan ’n graad van disleksie. Dit beteken dat sowat vyfmiljoen mense in skole, en in die werkplek, met hierdie leer- of leesprobleem sukkel. Lees die vrae oor disleksie wat in ‘n radio-onderhoud gestel is aan Susan du Plessis, opvoedkundige spesialis en skrywer van Edublox, en luister na haar antwoorde.
Is dit ‘n doodsvonnis vir ‘n kind se leer as hy dislekties is?
Hoe kan ek ‘n kind help wat aan disleksie ly, veral as ek ‘n ouer of versorger is?
Hoor ek jou reg, as ‘n mens werk op konsentrasie, persepsie, geheue en logiese denke, dan maak jy daai basis net soveel gesonder en dan help dit dat, as ‘n kind wel dislekties is, mens dit bietjie vroeër kan ondervang en hom net soveel makliker vorentoe kan stoot?
Daar is nie ‘n kuur vir disleksie nie, maar mens kan wel die probleme wat disleksie veroorsaak oorkom met die regte basis wat ‘n mens lê?